top of page

Die Wuller Girls

Ons mense, ons hartsmense, ons entourage, ons helde, ons vriende!

Liz.png

Lizanne (Liz)

Die Bestie

My sonopkoms-kan-nie-genoeg-kry-nie-vir-ewig-mens. Ek en Es baklei oor Liz. Kan een persoon twee mense se gunsteling wees?!

Karlien.png

Karlien (Sushi)

Die Liefste Sussie

Die heel beste (nou Hollandse) sussie met die goudste hart in die wydste wêreld: daar is doodeenvoudig nie beter nie.

Nina.png

Nina (Ninsmuis)

Die Harts-Sussie

Die nuwe sussie wat al lankal 'n sussie is - liefde van my lewe. Es het ons obviously vir mekaar gekies.

ONS MENSE: Wedding Party

Die Wuller Boys

Ons mense, ons hartsmense, ons entourage, ons helde, ons vriende!

Theo.png

Theo (Tokka J)

Beste-man. Beste-vriend. Altyd tyd vir 'n bier en later 'n rum.

Dewald.png

Dewald (Dewie)

My groot broer. Voorloper in die lewe en in wysheid.

Franni.png

Franni (Ernst)

Een been het nog nooit die lewenspad só lekker saam gestap nie.

Chris.png

Christian (Chrismuis)

Hoërskool. 
Bloktyd. 
Donut.

Bernard.png

Bernard (Burnz)

He is the best at being humble.

Neil.png

Neil (Human)

'n Revolutionêre vriend met groot planne.

ONS MENSE: Wedding Party
bottom of page