Vervoer
Hiermee 'n Trein Update
Die 'Partytjie-Trein' (ook bekend as die Shosholoza Meyl), vertrek ongelukkig huidiglik net sekere dae van die week. Dit maak dit moeilik om rondom die trein te beplan. So, vir nou is ons ons eie Partytjie Trein!
​
Ons hou die trein skedule gereeld dop en sal die trein-ryers onmiddelik laat weet indien hierdie verander.
Donderdag, 16Â Februarie
Ons beplan om vroeg Donderdag oggend te vertrek na die Karoo. Enige iemand wat saam met ons in 'n trou-convoy wil ry is welkom om ons direk te laat weet. Ons beplan vir lekker-eet-stoppe en vir (verantwoordelike) bier-stoppe langs die pad.
​
Die plan is om laat middag, 16 Desember, in Matjiesfontein te arriveer.
Ekstra Inligting
Ons skop die naweek en saam kuier Donderdag, 16 Desember, af. Die naweek kuier beteken dat ons ordentlik saam met almal kan kuier en celebrate, maar gaste is welkom om te arriveer en by die saam kuier in te val soos wat hulle pas.
Slaapplek & Etenstyd
Meer inligting oor akkommodasie, etenstyd en geriewe kan op die 'Akkommodasie' bladsy gevind word.
​
Let asseblief op dat Anli & Estian graag wil seker maak almal is gemaklik. Ons sal dus kamers indeel soos dit sin maak.
​
Eie eet en drinkgoed word toegelaat by Matjiesfontein, maar slegs in die privaatheid van gaste se akkommodasie. Ons vra dat gaste asseblief Matjiesfontein en hulle geriewe ondersteun en respekteer sover moontlik.
Kleinskrif
Soos ons vroeer genoem het is alle gaste welkom om hulle eie pad na Matjiesfontein te vind. Sou julle verkies om te vlieg, is Kaapstad Lughawe 235km vanaf Matjiesfontein (min of meer 3 ure se ry).
​
Scroll gerus tot aan die einde van hierdie bladsy vir Shuttle dienste wat steeds beskikbaar sal wees.
Matjiesfontein
Hoe okal julle verkies om daar kom - ons ontmoet julle hier: www.matjiesfontein.com
Besprekings
Indien die trein teen Desember weer 'volstoom' aan die ry is, sal ons gaste hierheen verwys om kaartjies te book vir saam trein ry.
​
Vir nou kan hierdie inligting wel oorgeslaan word.
​
Indien julle saam met ons wil trein ry en die Muller As Die Wildtuin naweek só saam met ons wil begin; kan julle kaartjies book vanaf 7 Desember, 2020. Kaartjies kan 'one-way' of retoer bespreek word.
Ons stel voor dat die bookings telefonies gemaak word om seker te maak dat al ons mense saam in dieselfde treinwa ry. Indien julle online sou bespreek, is die kans groot dat jy nie naby aan ons 'n kompartement sal hê nie.
​
Skakel gerus hierdie nommer vir bookings: (011) 774 4555
​
Julle kan vra om met Mpho te praat en dan deur haar kaartjies te bespreek. Maak asseblief dubbelseker dat jy ons verwysings nommer (Ref No: 5385206) gebruik wanneer jy bespreek.
​
Loer gerus hier sou jy meer wou sien: https://www.southafricanrailways.co.za/tourist_class.html
Shuttles
Alhoewel die trein nie meer ry nie, sal shuttles steeds beskikbaar wees om gaste vanaf Matjiesfontein na Kaapstad Lughawe te neem. Ons is verwys na die volgende Shuttle Services, maar julle is welkom om jul eie reëlings te tref soos dit julle pas:
Dirk De Koker – 0834939136/dirkdekoker@gmail.com
Hui Gaeb Charter Services & Tours – 0795046458/allison@hgchartertours.co.za
Bidvest Car Rental – 0233476820